Jaarboeke

Ouditkunde 300


 
Modulekode ODT 300
Kwalifikasie Voorgraads
Fakulteit Fakulteit Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
Module-inhoud Toepassing van statistiese steekproefnemingsmetodes in ouditkunde. Maatskappywetartikels en artikels uit die Wet op Beslote Korporasies deur die OROR en die SAIGR voorgeskryf. Publikasies van die SAIGR, die OROR en geselekteerde internasionale standpunte. Die ouditproses. Interne beheer, stelselontwerp en evaluering. Beheermaatreëltoetse. Ouditering in ‘n elektroniese dataverwerkingsomgewing.
Modulekrediete 40.00
Voorvereistes ODT 200
Kontaktyd 4 lesings per week
Onderrigtaal Aparte klasse vir Engels en Afrikaans
Departement Ouditkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences